Bloukruissuikerbekkie

(Aangestuur vanaf Cinnyris neergaardi)

Die bloukruissuikerbekkie (Cinnyris neergaardi) is 'n endemiese, redelik algemene gelokaliseerde standvoël in doringboomsavanne en sandwoud. Die voël se status is amper bedreigd. Die voël is 10 cm groot en weeg 5 - 7 gram. In Engels staan die voël bekend as Neergaard's sunbird.

Bloukruissuikerbekkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. neergardi
Binomiale naam
Cinnyris neergardi
C. H. B. Grant, 1908
     verspreiding[1][2][3]
Sinonieme

Nectarinia neergaardi (C. H. B. Grant, 1908) (foutief)

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Harrison, J. A., red. (1997). The Atlas of Southern African birds: Vol.2 Passerines (PDF). Johannesburg: BirdLife South Africa. p. 499. ISBN 0-620-20730-2. Besoek op 8 April 2019.
  2. Parker, Vincent (1999). The atlas of the birds of Sul Do Save, Southern Mozambique. Kaapstad: Avian Demography Unit & The Endangered Wildlife Trust. ISBN 0620242663.
  3. Hockey, P.A.R.; Dean, W.R.J.; Ryan, P. G. (2005). Roberts Birds of Southern Africa (7de uitg.). Cape Town: Trustees of the John Voelcker Bird Book Fund. pp. 991–992. ISBN 0-620-34053-3.

Bronne

wysig