Withelmlaksman
Die withelmlaksman (Prionops plumatus) is 'n algemene standvoël in gevestigde boomveld maar kan in die wintertyd wydverspreid buite sy broeigebied gevind word.
Withelmlaksman | |
---|---|
Subspesie P. p. talacoma naby Satara in die Krugerwildtuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. plumatus
|
Binomiale naam | |
Prionops plumatus (Shaw, 1809)
| |
verspreiding |
Die voël is 19 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die white-crested helmetshrike.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Prionops plumatus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Prionops plumatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)