Rooipootelsie
voëlspesie
Die rooipootelsie (Himantopus himantopus) is 'n wydverspreide, langbeenwaadvoël in die steltfamilie Recurvirostridae.
Rooipootelsie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Charadriiformes |
Familie: | Recurvirostridae |
Genus: | Himantopus |
Spesie: | H. himantopus
|
Binomiale naam | |
Himantopus himantopus | |
Subspesies | |
| |
Verspreidings-kaart |
Identifikasie
wysigVolwasse voëls is 33–36 cm lank. Hulle het lang pienk bene, 'n lang dun swart snawel en is hoofsaaklik wit met 'n swart hoof en 'n swart rug.
Habitat
wysigHulle broei hoofsaaklik in vleie, vlak mere en vlak damme. Die nes is op oop grond naby water.
Verspreiding
wysigDie rooipootelsie kom voor in die suide en Suid-Ooste van Europa, Sentraal-Asië, Afrika, Australië, Sentraal-Amerika, Suid-Amerika, Hawaii, die Filippyne, Suid-Sentraal Kanada, die Weste en Suid-Ooste van die VSA.
Subspesies
wysig- H. h. himantopus
- H. h. leucocephalus
- H. h. knudseni
- H. h. mexicanus
- H. h. melanurus
Ander name
wysig- Engelse naam: Black-winged Stilt
- Wetenskaplike naam: Himantopus himantopus
Galery
wysig-
Amerikaanse swartnek-waadvoël
-
Himantopus himantopus