1758
jaar
1758 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1753 | 1754 | 1755 | 1756 | 1757 | ◄ 1758 ► | 1759 | 1760 | 1761 | 1762 | 1763 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1758 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die oorlog in Noord-Amerika | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1758 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 58ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Die Panthéon in Parys word opgerig.
- 6 Julie – Pous Clemens XIII volg Pous Benedictus XIV op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 16 Julie – Pous Clemens XIII word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani.
- 11 September – Pous Clemens XIII publiseer Venimus in altitudinem – Proklamasie van 'n volle aflaat.
- 11 September – Pous Clemens XIII stel sy neef Carlo Rezzonico junior aan as kardinaal.
- 13 September – Pous Clemens XIII publiseer A Quo Die – Oor Christelike eenheid.
- 2 Oktober – Pous Clemens XIII stel Antonio Marino Priuli, biskop van Vicenza en François-Joachim de Pierres de Bernis, kanunnik van Lyon aan as kardinale.
Geboortes
wysig- 28 April – James Monroe, 5de President van die Verenigde State († 1831).
- 6 Mei – Maximilien Robespierre, Franse politikus en prokureur († 1794)
- 11 Oktober – Heinrich Wilhelm Olbers, 'n Duitse sterrekundige, geneesheer en fisikus († 1840).
- 16 Oktober – Noah Webster, Amerikaanse leksikograaf, politieke skrywer, vertaler en uitgewer († 1843).