Breëbekstrandloper
(Aangestuur vanaf Limicola falcinellus)
Die Breëbekstrandloper (Limicola falcinellus) is 'n skaars somertrekvoël en word gevind by riviermondings, minder dikwels by vleie en mere. Die voël is 17 cm lank, 30 – 45 g groot met 'n vlerkspan van 38 cm. In Engels staan die voël bekend as die Broad-billed Sandpiper.
Breëbekstrandloper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Limicola (word betwis) Koch, 1816
|
Spesie: | L. falcinellus
|
Binomiale naam | |
Limicola falcinellus (Pontoppidan, 1763)
| |
Broeigebiede en oorwinteringsplekke van die Breëbekstrandloper |
Die voël is die enigste spesie in die genus Limicola en dus 'n monotipiese takson.
Fotogalery
wysigSien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Limicola falcinellus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Breëbekstrandloper.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Breëbekstrandloper