Bronsvlerkdrawwertjie
Die Bronsvlerkdrawwertjie (Rhinoptilus chalcopterus) is 'n voëlspesie van die Glareolidae-familie.
Bronsvlerkdrawwertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. chalcopterus
|
Binomiale naam | |
Rhinoptilus chalcopterus (Temminck, 1824)
|
Dit word gevind in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Suid-Afrika, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.[1]
Die bronsvlerkdrawwertjie is groter as die ander drawwertjies en het kenmerkende rooi bene en merke op die kop. Dit is meestal gedurende die nag aktief en verkies bosagtige omgewings.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International 2004. Rhinoptilus chalcopterus[dooie skakel]. 2006 IUCN Red List of Threatened Species. Besoek op 28 Julie 2007.
- ↑ Newmans's Birds of Southern Africa, 7th Edition, 2000, ISBN 1-86872-494-8.