Grootwaterhoender

(Aangestuur vanaf Gallinula chloropus)

Die Grootwaterhoender (Gallinula chloropus) is 'n algemene standvoël en kom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika voor met uitsondering van oos Namibië en wes Botswana. Die voël is 30 – 36 cm groot en weeg 180 – 350 gram. Hulle leef in groepe saam by watermassas met randplantegroei. In Engels staan die voël bekend as Common Moorhen.

Grootwaterhoender
Gallinula chloropus chloropus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. chloropus
Binomiale naam
Gallinula chloropus
(Linnaeus, 1758)
Subspesies

Omtrent 12, sien teks

Globale verspreiding.
Geel: Broeigebied in die somer
Groen: Heel jaar lank
Blou: Oorwintering.
Sinonieme

Fulica chloropus Linnaeus, 1758

Die voël lyk baie soos die Goughwaterhoender.

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Gallinula chloropus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakels

wysig