Pêrelborsswael
(Aangestuur vanaf Hirundo dimidiata)
Die Pêrelborsswael (Hirundo dimidiata) is 'n voël wat aan die familie van swaels behoort. Die spesie kom in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek van die Kongo, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe voor.
Pêrelborsswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. dimidiata
|
Binomiale naam | |
Hirundo dimidiata Sundevall, 1850
|
Daar is twee subspesies:
- H. d. marwitzi: van Angola en die suidelike Demokratiese Republiek van die Kongo tot noordoostelike Suid-Afrika en westelike Mosambiek.
- H. d. dimidiata: van Namibië en Botswana tot suidelike Suid-Afrika.
Ander name
wysig- Wetenskaplike naam: Hirundo dimidiata
- Engelse naam: Pearl-breasted Swallow
Sien ook
wysig- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name