Maak hoofkeuseskerm oop

Die kuifkophoutkapper (Trachyphonus vaillantii) is 'n voël wat aan die familie van Afrika-houtkappers (Lybiidae) behoort. Hulle kom in oop savannes in Afrika suid van die Sahara voor. In Engels staan die spesie as die Crested barbet bekend.

Kuifkophoutkapper
Trachyphonus vaillantii -near Sand River Selous, Selous Game Reserve, Tanzania-8.jpg
Kuifkophoutkapper in die Selous Wildreservaat in Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. vaillantii
Binomiale naam
Trachyphonus vaillantii
Ranzani, 1821

Die spesie kan maklik aan hul dik snawel en kleurvolle vere uitgeken word. Hierdie klein voëltjie het 'n geel en rooi gesig met 'n klein swart kuifie. Die buik is geel met rooi spikkels, die vlerke is swart met wit spikkels en dit het 'n breë swart band om die nek.

Die roep van 'n kuifkophoutkapper
'n Kuifkophoutkapper

SubspesiesWysig

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Trachyphonus vaillantii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
  2. Crested barbet (Trachyphonus vaillantii). Handbook of the Birds of the World. URL besoek op 11 Julie 2018.