Afrika-houtkappers
Afrika-houtkappers (Lybiidae) is 'n familie van voëls in die orde van spegvoëls (Piciformes). Die familie omvat ongeveer 7 genera met 42 spesies.[1] Hierdie spesies kom in Afrika suid van die Sahara voor, behalwe die uiterste suidwestelike dele van Suid-Afrika.
Lybiidae | |
---|---|
Lybius bidentatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Lybiidae
|
Genera | |
Sien teks. |
Taksonomie
wysigDie familie bestaan uit die volgende genera:
- Genus Buccanodon (1 spesie)
- Genus Gymnobucco (4 spesies)
- Genus Lybius (12 spesies van tinkers)
- Genus Pogoniulus (10 spesies)
- Genus Stactolaema (3 spesies)
- Genus Trachyphonus (5 spesies)
- Genus Tricholaema (6 spesies)