Spegvoëls
(Aangestuur vanaf Pici (genus))
Spegvoëls (Piciformes) is 'n orde van boomlewende voëls. Die orde omvat twee subfamilies, nege families, 67 lewende genera en meer as 400 spesies, waarvan die Picidae (spegte en verwantes) sowat die helfte uitmaak.[1]
Piciformes | |
---|---|
Melanerpes carolinus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Piciformes |
Subordes en families | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
Galbuliformes |
Taksonomie
wysig- Galbulae
- Pici
- Capitonidae (Amerikaanse houtkappers)
- Indicatoridae (heuningwysers)
- Lybiidae (Afrika-houtkappers)
- Megalaimidae (Asiatiese houtkappers)
- Picidae (spegte)
- Ramphastidae
- Semnornithidae