Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gewone duikstormvoël (Pelecanoides urinatrix) is 'n stormvoël en standvoël wat in die Tristangroep-eilande asook Marion- en Prins Edward-eilande leef. Hulle word moeilik onderskei van die Kleinduikstormvoël; hulle verskil net in grootte en die fatsoen van die snawel. Hulle is alleenlopers of kom in klein groepies voor. Die voël word 20 cm lank. In Engels staan die voël bekend as die Common Diving-Petrel.

Gewone duikstormvoël
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Pelecanoididae
Genus: Pelecanoides
Spesie: P. urinatrix
Binomiale naam
Pelecanoides urinatrix
(Gmelin, 1789)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig