Maak hoofkeuseskerm oop

Die Kaapse berglyster (Chaetops frenatus) is endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël en gedeeltelik hoogtetrekvoël teen rotsagtige hange. Hulle kom gewoonlik in klein groepies voor. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 50 - 72 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Rockjumper.

Kaapse berglyster
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Chaetopidae
Genus: Chaetops
Spesie: C. frenatus
Binomiale naam
Chaetops frenatus
(Temminck, 1826)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Chaetops frenatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.