Maak hoofkeuseskerm oop

Die Witborsvleivalk (Circus macrourus) is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 48 cm groot, weeg 310 - 450 g met 'n vlerkspan van 95 - 115 sentimeter. Die voël se status is amper-bedreig. In Engels staan die voël bekend as Palid harrier.

Witborsvleivalk
Circus macrourus.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. macrourus
Binomiale naam
Circus macrourus
Circus macrourus distribution map.png

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Circus macrourus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.