Kleinswartooievaar

(Aangestuur vanaf Ciconia abdimii)

Die Kleinswartooievaar (Ciconia abdimii) is 'n algemene trekvoël wat in die Sahel broei. Die voël is 76–81 cm groot en weeg 1,1–1,6 kg. Hulle kom in oop grasvelde en landerye voor en vergader in groot getalle waar vlieënde termiete verskyn. In Engels staan die voël bekend as Abdim's Stork.

Kleinswartooievaar
Kleinswartooievaar in Londen se dieretuin.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. abdimii
Binomiale naam
Ciconia abdimii
Verspreiding van die kleinswartooievaar

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Ciconia abdimii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakels

wysig