Bruinwipstert

(Aangestuur vanaf Cercotrichas signata)

Die bruinwipstert (Cercotrichas signata) is 'n standvoël wat aan die ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika vanaf Gqeberha tot by Maputo voorkom. In Engels staan die voël bekend as die Brown scrub robin.

Bruinwipstert
Volwassene in St. Lucia
Jong voël in Mkhuze-wildreservaat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. signata
Binomiale naam
Cercotrichas signata
(Sundevall, 1850)
Sinonieme

Erythropygia signata

Voorkoms

wysig

Die voël word 16–18 cm lank en weeg 33-42 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Erythropygia signata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)