Baardmannetjie
Die Baardmannetjie (Sporopipes squamifrons) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in droë savanne, bosserige woestynwaterlope en landerye. Hulle is dikwels in klein groepies en ook dikwels saam met ander saadeters. Die voël is 10 cm groot en weeg 9 - 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Scaly-feathered Finch.
Baardmannetjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. squamifrons
|
Binomiale naam | |
Sporopipes squamifrons |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7