Europese vleivalk
(Aangestuur vanaf Circus aeruginosus)
Die Europese vleivalk (Circus aeruginosus) is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 45 – 52 cm groot, weeg 410 - 780 g met 'n vlerkspan van 1.1 - 1.3 meter. In Engels staan die voël bekend as Western marsh harrier.
Europese vleivalk | |
---|---|
Volwasse mannetjie (voor), Jong voel (agter hom) en 'n volwasse wyfie (heel agter) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Falconiformes (maar, sien daar)
|
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. aeruginosus
|
Binomiale naam | |
Circus aeruginosus (Linnaeus, 1758)
| |
Donkergroen: hele jaar Liggroen: broeigebied Blou: oorwinter |
Fotogalery
wysig-
Mannetjie
-
Wyfie
-
In vlug
-
Landing
-
Museum specimen
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Circus aeruginosus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Circus aeruginosus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)