Bosveldtinktinkie
(Aangestuur vanaf Cisticola chiniana)
Die Bosveldtinktinkie (Cisticola chiniana) is 'n algemene standvoël in boomveld, savanne en bossieveld. Die voël is 15 cm groot en die mannetjie weeg 18 gram met die wyfie 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rattling cisticola.
Bosveldtinktinkie | |
---|---|
Bosveldtinktinkie te Marakele- Nasionale Park in Limpopo, Suid-Afrika | |
Sang opgeneem in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. chiniana
|
Binomiale naam | |
Cisticola chiniana (A. Smith, 1843)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola chiniana". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)