Wimpelvlerknaguil
Die Wimpelvlerknaguil (Macrodipteryx vexillarius) is 'n gelokaliseerde, algemene intra-Afrika broeiendesomertrekvoël in breëblaarboomveld. Die voël slaap op die grond maar sit dikwels op takke nadat hy opgejaag is. Die voël is 23 – 26 cm lank en 50 - 95 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Penant-winged Nightjar.
Wimpelvlerknaguil | |
---|---|
Volwasse wyfie in KwaZoeloe-Natal. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. vexillarius
|
Binomiale naam | |
Macrodipteryx vexillarius (Gould, 1838)
|
Fotogalery
wysig-
Mannetjie besig om te pronk.
-
Onvolwasse mannetjie.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Macrodipteryx vexillarius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)