Oranjeborssuikerbekkie
(Aangestuur vanaf Anthobaphes violacea)
Die oranjeborssuikerbekkie (Anthobaphes violacea) is 'n algemene endemiese-algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en aangrensende tuine. Die voël is 12 tot 15 cm groot en weeg 7 tot 13 gram. In Engels staan dit as die orange-breasted sunbird bekend.
Oranjeborssuikerbekkie | |
---|---|
Mannetjie op 'n Leucadendron-plant | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Anthobaphes Cabanis, 1850
|
Spesie: | A. violacea
|
Binomiale naam | |
Anthobaphes violacea (Linnaeus, 1766)
| |
Sinonieme | |
Nectarinia violacea |
Galery
wysig-
'n Wyfie versamel plantvesels vir die nesvoering
-
Mannetjie by Kniphofia-bloeiwyse te Kirstenbosch
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Nectarinia violacea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7