Langbeenkorhaan
voëlspesie
Die Langbeenkorhaan (Lissotis melanogaster) is 'n redelike algemene standvoël en leef in boomveld en in hoë, oop grasveld. Hulle kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika, sentraal Mosambiek en die noorde van Zimbabwe en Botswana.
Langbeenkorhaan | |
---|---|
Wyfie en mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. melanogaster
|
Binomiale naam | |
Lissotis melanogaster (Rüppell, 1835)
| |
Verspreiding van die langbeenkorhaan |
Die voël is 58 – 65 cm groot en weeg 1,1 - 2,7 kilogram. In Engels staan die voël bekend as Black-bellied bustard.
Fotogalery
wysig-
Vlerkpatroon van 'n landende voël in Tanzanië -
Pronkende mannetjie in die Krugerwildtuin -
Nabyskoot van die kop
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Eupodotis melanogaster. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1