Angolapitta
Die Angolapitta is 'n voël wat aan die Pittidae-familie behoort. Dit is een van net twee Pitta-soorte op die Afrika-kontinent, en word van tropiese tot subtropiese gebiede gevind.
Angolapitta | |
---|---|
P. a. longipennis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. angolensis
|
Binomiale naam | |
Pitta angolensis Vieillot, 1816
|
Rasse
wysig- P. a. pulih Fraser, 1843 – kusstreke van Wes-Afrika
- P. a. angolensis Vieillot, 1816 – suid-Kameroen tot noord-Angola
- P. a. longipennis Reichenow, 1901 – sentraal- tot oos-Afrika[1]
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- ↑ "African Pitta (Pitta angolensis) - HBW 8, p. 149". Pittas (Pittidae) (in Engels). The Internet Bird Collection. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2016. Besoek op 3 Desember 2013.