Maak hoofkeuseskerm oop

Die Paradysvlieëvanger (Terpsiphone viridis) is 'n kleurryke vlieëvanger wat wydverspreid voorkom in Suidelike Afrika, behalwe in hoërliggende en droër dele.

Paradysvlieëvanger
African Paradise Flycatcher (Terpsiphone viridis) in a tree.jpg
African Paradise Flycatcher song, recorded in Giants Castle Reserve, KwaZulu-Natal, South Africa
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. viridis
Binomiale naam
Terpsiphone viridis
(Müller, 1776)
Paradysvlieevanger Verspreiding.png
Blou: Broeiende migrant
Groen: Inwoner

IdentifikasieWysig

Mediumgrootte, donkerblou kop met okerkleurige bolyf. Die mannetjie het twee lang stertvere.

HabitatWysig

Rivier- en kuswoude asook digte bosse in savanne, tuine en eksotiese plantasies.

VerspreidingWysig

Wydverspreid in suidelike Afrika maar kom ook voor in suidwestelike Arabië.

GeluidWysig

Kort, ritmiese roep, tseek tseek krrr krrr

Ander nameWysig

  • Engelse naam: Paradise Flycatcher
  • Zoeloenaam: iNzwece
  • Wetenskaplike naam: Terpsiphone viridis

Sien ookWysig

BronnelysWysig