Maak hoofkeuseskerm oop

Die Afrikaanse kwartel (Coturnix coturnix) is 'n trekvoël wat feitlik dwarsoor Suid-Afrika en Namibië voorkom. In Engels staan die voël bekend as die Common Quail. Die voël is klein en lig dofgeel met swart-en-wit strepe oor die rug. Hulle het ook prominente wit wenkbroue. Die mannetjie se keel is swart of rooibruin. Sy roep en sang is: whit wit-wit en skree krwee-krwee in vlug. Hulle verkies grasvelde en landerye om in te leef.

Afrikaanse kwartel
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Subfamilie: Perdicinae
Genus: Coturnix
Spesie: C. coturnix
Binomiale naam
Coturnix coturnix
(Linnaeus, 1758)

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Coturnix coturnix". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.