Maak hoofkeuseskerm oop

Die baardspeg (Dendropicos namaquus) is 'n algemene standvoël in boomveld, rivierbos en ruigtes. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 70 - 90 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bearded woodpecker.

Baardspeg
Wyfie in die Hlane Royal Nasionale Park in eSwatini
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Picidae
Genus: Dendropicos
Spesie: D. namaquus
Binomiale naam
Dendropicos namaquus
(Lichtenstein, 1793)
Sinonieme

Thripias namaquus

Sien ookWysig

BronWysig