Grootskedebek
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Amerikaanse peddie)
Die grootskedebek (Chionis albus) – ook bekend as die Amerikaanse peddie – is 'n seldsame voël en swerwer wat Suid-Afrika gewoonlik van April tot Junie besoek. Die voël broei in die Antarktiese Skiereiland. Die voël is 38 – 40 cm groot en weeg 500 – 780 gram. In Engels staan die voël as die Greater Sheathbill bekend.
Grootskedebek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. albus
|
Binomiale naam | |
Chionis albus Gmelin, 1789
| |
Sinonieme | |
|
Die voëls beroof pikkewyne van hul voedsel, soos kril en vis, en soms ook van hul eiers en kuikens. Verder vreet hulle aas, ontlasting (byvoorbeeld van olifantrobbe), lintwurms en ander ongewerwelde diere en, indien teenwoordig, selfs menslike afval.
Fotogalery
wysigSien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Chionis alba. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Chionis albus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ The Internet Bird Collection. "Pale-faced Sheathbill (Chionis alba)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2015. Besoek op 10 Junie 2013.
Eksterne skakel
wysig- http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=62AC9C19E209962D
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grootskedebek.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir grootskedebek.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Grootskedebek