Chionididae
(Aangestuur vanaf Chionis)
Chionididae is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes). Die familie omvat een genus met twee spesies.[1]
Chionididae | |
---|---|
Grootskedebek (Chionis albus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Chionidae Bonaparte, 1832
|
Genus: | Chionis J.R. Forster, 1788
|
Spesies | |
Voëls in die familie broei op sub-antarktiese eilande en die Antarktiese Skiereiland. Die grootskedebek migreer in die suidelike winter na die Falkland-eilande en die kusgebiede van suidelike Suid-Amerika. Hulle is die enigste voëlfamilie wat endemies in die Antarktiese streek broei.[2] Verder is hulle ook die enigste Antarktiese voëls sonder gewebde voete.
Taksonomie
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)
- ↑ Mead, Christopher J. (2003). "Sheathbills". In Perrins, Christopher (red.). The Firefly Encyclopedia of Birds. Firefly Books. pp. 256–257. ISBN 1-55297-777-3.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|coauthors=
geïgnoreer (hulp)