Gryssuikerbekkie
(Aangestuur vanaf Cyanomitra veroxii)
Die gryssuikerbekkie (Cyanomitra veroxii) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in kus- en rivierwoude. Die voël is 14 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die grey sunbird.
Gryssuikerbekkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. veroxii
|
Binomiale naam | |
Cyanomitra veroxii (Smith, 1831)
| |
Sinonieme | |
Nectarinia veroxii |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Nectarinia veroxii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1