Witpenswindswael
(Aangestuur vanaf Tachymarptis melba)
Die witpenswindswael (Tachymarptis melba) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël. Hulle kom dikwels in groot gemengde swerms saam met ander windswaels voor. Die voël is 20 – 22 cm lank en 68 - 90 g groot. In Engels staan die voël as die Alpine Swift bekend.
Witpenswindswael | |
---|---|
'n Witpenswindswael in Spanje. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. melba
|
Binomiale naam | |
Tachymarptis melba | |
Verspreiding. |
Fotogalery
wysigSien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Tachymarptis melba. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Tachymarptis melba". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)