Oostelike heuningwyser
(Aangestuur vanaf Indicator meliphilus)
Die oostelike heuningwyser (Indicator meliphilus) is 'n skaars, gelokaliseerde standvoël in digte boomveld en woude. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as Pallid honeyguide.
Oostelike heuningwyser | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | I. meliphilus
|
Binomiale naam | |
Indicator meliphilus (Oberholser, 1905)
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Indicator meliphilus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1