Boskorhaan
voëlspesie
Die Boskorhaan (Lophotis ruficrista) is 'n amper-endemiese standvoël en leef in droë boomveld en halfwoestyngrasveld. Hulle kom voor in die noorde van Suid-Afrika, Botswana, die noorde van Namibië en suide van Zimbabwe.
Boskorhaan | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. ruficrista
|
Binomiale naam | |
Lophotis ruficrista (Smith, 1836)
| |
Verspreiding van L. ruficrista |
Die voël is 48 – 50 cm groot en weeg 400 - 900 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-crested korhaan.
Fotogalery
wysig-
wyfie in Krugerwildtuin -
mannetjie in Krugerwildtuin -
roepende mannetjie
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7