Bergkoester
Die bergkoester (Anthus hoeschi) is 'n broeiende-endemiese voël en algemene besoeker van Oktober tot April. Die voël leef in berggrasveld en sy nie-broeigebied is waarskynlik Sentraal-Afrika. Hulle kan in die winter op enige plek noord van die Drakensberg aangetref word. Die voël is 19 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die mountain pipit.
Bergkoester | |
---|---|
By Naudésnek in die suidelike Drakensberg, Oos-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. hoeschi
|
Binomiale naam | |
Anthus hoeschi Stresemann, 1938
| |
broeigebied (somer) |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anthus hoeschi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)