Maak hoofkeuseskerm oop

Kuifkoptarentaal

voëlspesie
(Aangestuur vanaf Guttera edouardi)

Die Kuifkoptarentaal (Guttera pucherani) is 'n algemene standvoël wat in die vallei van die middel Zambezirivier, suid en sentraal Mosambiek en die noordkus van KwaZulu-Natal voorkom. Die voël staan in Engels bekend as die Crested guineafowl.

Kuifkoptarentaal
Guttera p. pucherani
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Numididae
Genus: Guttera
Spesie: G. pucherani
Binomiale naam
Guttera pucherani
Hartlaub, 1860

Inhoud

VoorkomsWysig

 
By die Hluhluwe-Imfolozipark in Suid-Afrika.

Die voël is 46 – 52 cm groot en weeg 800 - 1500 gram. Die voël lyk soos die gewone tarentaal maar het 'n klos krullerige swart vere op die kop.

SubspesiesWysig

Daar is vyf erkende subspesies:

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2008). Guttera pucherani. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 22 April 2009.