Maak hoofkeuseskerm oop

Die Kentse strandkiewiet (Charadrius alexandrinus) is 'n voël wat gewoonlik noord van die ewenaar voorkom. Die voorkoms van die voël in Suider-Afrika is twyfelagtig; slegs een dooie eksemplaar is opgeteken in Noord-Namibië. Latere waarnemings in Mosambiek en Namibië is ongestaaf. Die voël is 15 – 17 cm groot en weeg 32 - 60 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as die Kentish Plover.

Kentse strandkiewiet
Kentse strandkiewiet naby Cayucos in Kalifornië.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Charadrius
Spesie: C. alexandrinus
Binomiale naam
Charadrius alexandrinus
Linnaeus, 1758
Subspesies
  • C. a. alexandrinus
  • C. a. nivosus
  • C. a. tenuirostris

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Charadrius alexandrinus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.