Withalssprinkaanvoël
(Aangestuur vanaf Glareola nuchalis)
Die Withalssprinkaanvoël (Glareola nuchalis) is 'n skaars intra-Afrika trekvoël wat op rotsagtige plekke meestal by die Zambezirivier en Okavangorivier voorkom. Die streekbevolking is minder as 2000. Die voël is 17 – 20 cm groot en weeg 42 - 55 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as Rock Pratincole.
Withalssprinkaanvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. nuchalis
|
Binomiale naam | |
Glareola nuchalis Gray, 1849
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Glareola nuchalis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)