Withalskraai
Die withalskraai is 'n algemene, gelokaliseerde standvoël.
Withalskraai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. albicollis
|
Binomiale naam | |
Corvus albicollis Latham, 1790
| |
Verspreiding van die withalskraai |
Identifikasie
wysigSlegs sy agterkop is wit; verder is hy pikswart met 'n baie stewige snawel.
50–54 cm
Habitat
wysigHou veral in bergstreke, maar swerf ver op soek na kos. 'n Vrypostige soort wat feitlik enigiets vreet en dikwels by karkasse gesien word. Soek gewoonlik een-een kos, maar kom soms in swerms saam by 'n goeie voedselbron.
Verspreiding
wysigWes- en Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Lesotho, Eswatini, Mpumalanga, die oostelike dele van Limpopo en Zimbabwe en die westelike- en noordelike dele van Mosambiek.
Geluid
wysigSy geroep is 'n falsetto "kraak" alhoewel hy soms ook dieper note laat hoor.
Ander name
wysig- Engels: "White-necked Raven"
- Wetenskaplike naam: Corvus albicollis
-
in vlug
-
op Kilimanjaro
-
in Tanzanië
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
- Newman se Voëls van Suider-Afrika; ISBN 1868729826.