Maak hoofkeuseskerm oop

Die Nicholsonse koester (Anthus similis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël hoofsaaklik op oop, klipbesaaide heuwelhange in grasveld en savanne. Die voël kom een-een of in pare voor en sit dikwels op bome en struike.

Nicholsonse koester
Long-billed pipit.jpg
Anthus similis decaptus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. similis
Binomiale naam
Anthus similis
(Jerdon, 1840)
Sinonieme

Agrodroma similis

Die voël is 19 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Long-billed pipit.

A. s. similis naby Mysore, Indië.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Anthus similis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.