Bontstrandloper
(Aangestuur vanaf Calidris alpina)
Die bontstrandloper (Calidris alpina) is 'n voël en seldsame swerwer aan Suider-Afrika. Die voël steek selde die ewenaar oor en is slegs twee keer aangeteken in Suid-Afrika. Die voël is 15 – 22 cm lank, 40 - 70 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Dunlin.
Bontstrandloper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. alpina
|
Binomiale naam | |
Calidris alpina | |
Sinonieme | |
Erolia alpina | |
Verspreiding van subspesies, trekroetes en Europese oorwinteringsgebiede |
Fotogalery
wysig-
Somerkleed
-
Winterkleed
-
Ooskus van Engeland.
-
Museum specimen
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Calidris alpina. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Calidris alpina". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)