Boomkruiper
(Aangestuur vanaf Salpornis spilonotus)
Die Boomkruiper (Salpornis spilonotus) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in miombo-boomveld. Hulle sluit dikwels by gemengde voëlgroepe aan. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 14 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Creeper.
Boomkruiper | |
---|---|
'n Boomkruiper in Rajasthan, Indië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Salpornithinae |
Genus: | Salpornis G.R. Gray, 1847
|
Spesie: | S. spilonotus
|
Binomiale naam | |
Salpornis spilonotus (Franklin, 1831)
|
Voorkoms
wysigDie voël is 14 tot 15 cm lank en weeg 16 tot 16 gram. Dit is duidelik herkenbaar; dit het duidelike gespikkelde en dwarsgestreepte verekleed. Die jong voël is valer met 'n witter borskant.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Salpornis spilonotus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)