Kleinwaterhoender
(Aangestuur vanaf Gallinula angulata)
Die Kleinwaterhoender (Gallinula angulata) is 'n gelokaliseerde algemene trekvoël en kom in die noordelike gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 22 – 26 cm groot en weeg 100 - 160 gram. In Engels staan die voël bekend as Lesser Moorhen.
Kleinwaterhoender | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. angulata
|
Binomiale naam | |
Gallinula angulata Sundevall, 1851
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Gallinula angulata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)