Rooiborssuikerbekkie

(Aangestuur vanaf Chalcomitra senegalensis)

Die rooiborssuikerbekkie (Chalcomitra senegalensis) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in boomveld, savanne en voorstedelike tuine. Sommige voëls trek in die winter weg uit die dorre gebiede. Die voël is 14 cm groot en weeg 10 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die scarlet-chested sunbird.

Rooiborssuikerbekkie
'n Mannetjie by Chiveromeer in Zimbabwe, en 'n sangopname in Limpopo, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. senegalensis
Binomiale naam
Chalcomitra senegalensis
(Linnaeus, 1766)
     verspreiding
Sinonieme

Nectarinia senegalensis

'n Wyfie in die Krugerwildtuin

Sien ook

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Chalcomitra senegalensis

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia senegalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)