Purperbandsuikerbekkie
Die purperbandsuikerbekkie (Cinnyris bifasciatus) is 'n algemene standvoël in boomveld, vogtige savanne en kusstruike. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple-banded sunbird.
Purperbandsuikerbekkie | |
---|---|
Mannetjie by die Ngwenya-oord, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. bifasciatus
|
Binomiale naam | |
Cinnyris bifasciatus (Shaw, 1812)
| |
Sinonieme | |
Nectarinia bifasciata |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Nectarinia bifasciata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7