Swartkoekoek
(Aangestuur vanaf Cuculus clamosus)
Die swartkoekoek (Cuculus clamosus) is 'n algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël na boomveld, woude en tuine. Die voël is 28 – 31 cm lank en 80 – 100 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Black Cuckoo.
Swartkoekoek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. clamosus
|
Binomiale naam | |
Cuculus clamosus Latham, 1801
|
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik die rooiborslaksman en waterfiskale as broeigashere.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Cuculus clamosus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cuculus clamosus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)