Rooiwangtinktinkie
Die rooiwangtinktinkie (Cisticola erythrops) is 'n algemene standvoël van welige onkruidagtige en ander lae plantegroei langs rietplate, riviere en strome. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die red-faced cisticola.
Rooiwangtinktinkie | |
---|---|
Singend te Ngwenya Lodge aan die Krokodilrivier, Mpumalanga | |
Sang opgeneem in Limpopo, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. erythrops
|
Binomiale naam | |
Cisticola erythrops (Hartlaub, 1857)
|
Galery
wysig-
Legsel van Cisticola erythrops - MHNT
-
Legsel van Cisticola erythrops sylvia - MHNT
-
Nie-broeiende volwassene te Darville, Pietermaritzburg
-
Te Cuanza Norte-provinsie, noordelike Angola
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola erythrops". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)