Maak hoofkeuseskerm oop

Die Isabellaskaapwagter (Oenanthe isabellina) is 'n voël en 'n Palearktiese, broeiende somerswerwer wat nog slegs eenkeer in Botswana op geteken is gedurende 1972. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 21 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Isabelline Wheater.

Isabellaskaapwagter
'n Isabellaskaapwagter wys sy swart stert.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Oenanthe
Spesie: O. isabellina
Binomiale naam
Oenanthe isabellina
(Temminck, 1829)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Oenanthe isabellina". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.