Maak hoofkeuseskerm oop

Die witpenskorhaan (Eupodotis senegalensis) is 'n skaars standvoël wat voorkom in die Oos-Kaap, noordoos Vrystaat en Gauteng. Die voël leef in oop grasvelde en yl beboste savanne en verkies hoër gras soos die meeste korhane. Die voël is 52 – 60 cm groot en weeg 1.2 – 1.6 kilogram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied Korhaan of White-bellied Bustard.

Witpenskorhaan
Eupodotis senegalensis1.jpg
E. s. canicollis, mannetjie in Kenia.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. senegalensis
Binomiale naam
Eupodotis senegalensis
(Vieillot, 1820)
Sinonieme

Eupodotis barrowii
Eupodotis caffra

Mannetjie in Maasai Mara, Kenia.
E. s. erlangeri, wyfie, Serengeti, Tanzanië.
E. s. erlangeri, mannetjie, Serengeti, Tanzanië.

SubspesiesWysig

Vyf subspesies word erken:[2]

  • E. s. senegalensis (Vieillot, 1820)
  • E. s. canicollis (Reichenow, 1881)
  • E. s. erlangeri (Reichenow, 1905)
  • E. s. mackenziei (C.M.N. White, 1945)
  • E. s. barrowii (J.E. Gray, 1829)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Eupodotis senegalensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
  2. White-bellied Bustard, Internet Bird Collection