Maak hoofkeuseskerm oop

Die Meitjie (Chrysococcyx klaas) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende trekvoël in woud, boomveld, tuine en savanne. Die voël is 16 – 18 cm lank en 24 – 34 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Klaas's cuckoo.

Meitjie
mannetjie
wyfie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Chrysococcyx
Spesie: C. klaas
Binomiale naam
Chrysococcyx klaas
(Stephens, 1815)

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik bosbontrokkies, suikerbekkies, sangers en vlieëvangers as broeigashere.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Chrysococcyx klaas". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.