Gevlekte riethaan
(Aangestuur vanaf Porzana porzana)
Die Gevlekte riethaan (Porzana porzana) is 'n skaars trekvoël wat leef in oorstroomde grasveld en aan digbegroeide oewers van vlak wateroppervlaktes. Die voël is 21 – 24 cm groot en weeg 70 - 130 gram. In Engels staan dit as die Spotted crake bekend.
Gevlekte riethaan | |
---|---|
Roepopname uit die VK | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. porzana
|
Binomiale naam | |
Porzana porzana Linnaeus, 1766
| |
Broeigebied Migrant Nie-broeiende besoeker |
Fotogalery
wysig-
'n Onvolwasse Gevlekte riethaan
-
'n Onvolwasse Gevlekte riethaan
-
'n Onvolwasse Gevlekte riethaan
-
'n Onvolwasse Gevlekte riethaan
-
'n Legsel eiers
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Porzana porzana. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Porzana porzana". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)