Maak hoofkeuseskerm oop

Die Kaapse pietjiekanarie (Crithagra totta) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in bergfynbos, woudrande en soms langs die kus; ook denneplantasies en dig begroeide afvoerslote in die westelike Karoo. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Cape Siskin bekend.

Kaapse pietjiekanarie
Serinus totta.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. totta
Binomiale naam
Serinus totta
(Sparrmann, 1786)
Sinonieme

Crithagra totta

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

Eksterne skakelWysig